This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie20159

Similar products

Oorwegings voor gesigseinder. Onderweg op die Agtvoudige Pad. Deur Kobus Kruger
Closed

Oorwegings voor gesigseinder. Onderweg op die Agtvoudige Pad. Deur Kobus Kruger

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655009174

Naledi, 2023. Sagteband, 506 bladsye. Baie netjiese toestand.

In menige opsig (insluitend religie) leef ons in n tyd van krisis: van die skynbare ineenstorting van religieuse, mitologiese werklikheidsmodelle, intellektuele konstruksies en sosiale institusionaliserings wat individue en kulture deur millennia gedra het. Hierdie krisis raak nie net een religie (bv. die Christendom) nie, maar almal, as uitinge van die een, na sin smagtende mensheid, op n aarde, self in n diep ekologiese krisis, grootliks die gevolg van menslike denk- en gedragswyses. Die situasie waarin ons ons bevind, kan ook gesien word as n tyd van moontlike nuwe begin, oorbegin. Hierdie boek proklameer nie, voer geen propaganda-oorlog nie, maar tree in kort meditasiestukkies in gesprek met sy lesers, saam in gesprek met uitnemende mistieke denkers van die menslike verlede as een geheel, hier veral met Theravada Boeddhisme. Ons is pelgrims, as een lotsgemeenskap op weg na, en hopelik verlig terug van, n laaste, stil horison, met die moontlikheid van n lewe tot voordeel van alle lewe.

Recently viewed