R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Sagteband. Binding is stewig en die boek is skoon binne. Tweede druk, uitgegee in 1916 deur Noordelike Drukpers Maatskappij Beperk, Pretoria met 112 bladsye. Buiteblaaie het rakslytasie, vlek op voorblad en geringe skade by bo- en onderkant van rug. Die teks is in die Afrikaans van daardie tyd - sommige sal dit as Nederlands beskou. Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog het die Unieregering van Suid-Afrika besluit om aan Britse kant aan die oorlog deel te neem. Verskeie prominente Boereleiers van die Anglo-Boereoorlog het nie met die besluit saamgestem nie en uiteindelik het gewapende verset (rebellie) gevolg. Jopie Fourie, generaals Manie Maritz, Kemp, Beyers en andere was rebelle. Geen oorsese versending.