Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book still in a great condition - 67 pg. >>> Janie Oosthuysen is die skrywer van verskeie kinderboeke soos die Ouma Hester en Grandma Duckitt-reekse, Juffrou Luisenbosch en die breinwassers, Professor Eksperimento se verskriklike formules, Sersant Spochter se ongelooflike leuenverklikker, e.a. Sy is die wenner van die S. A. Akademie vir Wetenskap en Kuns se vertaalprys vir die eerste 5 Harry Potter-boeke in Afrikaans.