This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27213

Similar products

"Die Geskiedenis van die Voortrekker-Muurtapisserie" by N. Kruger
R100.00
DIE GESKIEDENIS VAN DIE KRUGERSTANDBEELD - J.H. BREYTENBACH (1954)
R150.00
Uit die geskiedenis van die naamgewing aan plante en diere in Afr.
R350.00
Die Opkoms van 'n Republiek. Die Geskiedenis van die Oranje-Vrystaat - Malan, J. H.
R395.00
Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis v/d plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936) Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis v/d plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936)
Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis v/d plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936) Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis v/d plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936)
Sold

Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis v/d plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936)

1 was available / secondhand
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
392698801

2002 eerste uitgawe sagteband met 211 bladsye in goeie toestand. Naam van vorige eienaar voorin. R60 posgeld in SA. Ook Anglo-Boereoorlog binne.

Die eiland in die Vaaldam wat deur die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) besit word, kan dikwels van 1936 af uit vliegtuie gesien word. Iets geheimsinnigs roep vrae op, want ongeveer sewentig jaar gelede het daardie stuk wêreld heeltemal anders gelyk.

Die waters rondom die RAU-eiland het ‘n hoogs interessante geskiedenis van mense wat ‘n eeu lank daar geleef het. Die lewe van hierdie geslagte wat die ou plaas Zandfontein en die eiland vir 100 jaar bewerk het, was kleurvol, opwindend en dramaties. Soos wat die stygende waters van die Vaaldam hulle landerye, vrugeboorde, populierbosse, wonings, krale, paaie en grafte toegestoot het, is ook daardie ou plaas van Zandfontein met sy 1336 hektare, se geskiedenis van mense, diere en plante verswelg. Al wat van die ou Voortrekkerplaas oorgebly het, is die RAU-eiland. Die boek Op die bodem van die Vaaldam het nou die gordyne ietwat oopgetrek. Voordat die water hierdie mense en hulle huise oorspoel het, het drie oorloë (1880-1881, 1899-1902 en 1914-1918) oor hierdie geslagte gestroom. Ook die runderpes van 1896, die griepepidemie van 1918 en die bitter swaar depressie van die dertigerjare was hulle deel.

Recently viewed

See more
36% OFF
Renault Kwid B4d Clutch Cable 2016+
R562.50 R873.75
Earthly Elegance: Triple Men's Bracelet Set
R198.00
Long Walk to Freedom - Nelson Mandela (Hardcover)
R100.00
Yemen - Birds - Used
R35.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Excellent service as always, thanks.
23 Jan 2019