Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis van die plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936) /
Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis van die plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936) /

Op die bodem van die Vaaldam : Geskiedenis van die plaas Zandfontein en die RAU-eiland (1850-1936) /

Secondhand
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614033567

2002 sagteband met 210 bladsye in tweedehandse toestand. Naam in ink voorin.

Die eiland in die Vaaldam wat deur die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) besit word, kan dikwels van 1936 af uit vliegtuie gesien word. Iets geheimsinnigs roep vrae op, want ongeveer sewentig jaar gelede het daardie stuk wêreld heeltemal anders gelyk.

Die waters rondom die RAU-eiland het n hoogs interessante geskiedenis van mense wat n eeu lank daar geleef het. Die lewe van hierdie geslagte wat die ou plaas Zandfontein en die eiland vir 100 jaar bewerk het, was kleurvol, opwindend en dramaties. Soos wat die stygende waters van die Vaaldam hulle landerye, vrugeboorde, populierbosse, wonings, krale, paaie en grafte toegestoot het, is ook daardie ou plaas van Zandfontein met sy 1336 hektare, se geskiedenis van mense, diere en plante verswelg. Al wat van die ou Voortrekkerplaas oorgebly het, is die RAU-eiland. Die boek Op die bodem van die Vaaldam het nou die gordyne ietwat oopgetrek. Voordat die water hierdie mense en hulle huise oorspoel het, het drie oorloë (1880-1881, 1899-1902 en 1914-1918) oor hierdie geslagte gestroom. Ook die runderpes van 1896, die griepepidemie van 1918 en die bitter swaar depressie van die dertigerjare was hulle deel.

More from this seller

View all
Not angels but Agencies - Taylor
R35
R30 shipping
Botha Treks - By Lt.-Col. H.F. Trew
R740
R30 shipping
Pronkboek - Sahara-Avontuur Reeks - Die verraaier van Dini Salam - No. 30 - Meiring Fouche
R165
R30 shipping
SIGNED: War Memoirs of Commandant Ludwig Krause 1899 - 1902 Taitz & Gillings & Davey
R370
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Eeufees-Gedenkboek Franschhoek: n Oorsig van die Geskiedenis van die Gemeente, 1845 1945
R180
Kommentaar op die Transkeise Ontwerpgrondwet & die Wetsontwerp op die Status van die Transkei
R99
R30 shipping
Die Geskiedenis van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika 1859-1959
R120
R30 shipping
Die Ontwikkelingsgeskiedenis van die Plaas Verzameling, 506 IT, Distrik Piet Retief, en sy Mense 188
R220