Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is secondhand and in good condition selling as is. Please view images as part of description. Welcome to combine items. Please view our other listings.
Bedrewe joernalis David Williams vang 'n era vas en beskryf die grenservarings wat wit mans van tussen 35 en 60 ten diepste beinvloed het. Troepies en hul gesinne sal hulself in die titel herken. Onderhoude met voetsoldate en weermagleiers soos Jannie Geldenhuys, Constand Viljoen en George Meiring word aangevul met 'n historiese konteks en oorsig. Die gevolg is 'n titel wat 'n vars ek-was-self-daar inslag kombineer met diepgang en analise.