 
         
         
        
       | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Op die groot spore -
Deur P.J. Schoeman, Uitgegee deur Nasionale Pers 1942, deel van die Kwarteeu-series, harde band, naam en naam in stemp van vorige eienaar (voor en agterin), 300 bls, goeie toestand.
