Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op die Randakker, Rykie van Reenen
Saamgestel uit die Randakker rubrieke in die Die Beeld en Rapport, deur Tobie Boshoff.
Tafelberg Uitgewers
Eerste Uitgawe, 1980
87 bladsye
Hardeband met omslag
Ongeveer 21.5cm x 13.5cm
Die stofomslag is baie verweer, maar verder is die binding en bladsye in ‘n baie goeie toestand. Sien die fotos vir meer duidelikheid. Ek beantwoord graag enige vrae.
Posgeld sal R25 wees, maar alternatiewe vervoer kan gereël word.
Slegs binne die grense van Suid Afrika.
Versekering ekstra.