Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen
Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen Op die Randakker -- Rykie Van Reenen
Op die Randakker -- Rykie Van Reenen
+3

Op die Randakker -- Rykie Van Reenen

1 available / secondhand
R38.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
643919776

Toestand : Goed.

Tweede druk, Tafelberg, 1981, Hardeband met omslag in plastiek - Essays - 87 pp.

In 'n tyd toe die meeste vroue of onderwyseres of verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar 'n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.

In die 1960's het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir Van Alle Kante in Die Burger en in die 1970's vir Op Die Randakker in Rapport. Die rubrieke was so gewild dat dit as 'n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook hier gebundel is.

Van Reenen se fyn waarnemingsvermoe, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in 'n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillie en Schalk Pienaar en het 'n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
POWR Spray Paint Green Grass 300ml ( 2 Pack )
R134.50
Marvel Hero Origins Marvel Story Spiderman Thor X-Men Marvel
R300.00
Sister Act 2 (DVD)
R29.00
James Bond 007 Citroen 2 CV model car - For your eyes only
R295.00 No bids

Similar products

Rykie van Reenen - Op die randakker
R50.00
Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde
R171.90
Bakens op die Pad van die Tweetoringkerk van Bloemfontein 1880-1980
R50.00
Die Joernaal van Dirk Gysbert van Reenen 1803 - Blommaert
R600.00