Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul ewekniee aan die ander kant van die gereg: polisiemanne privaatspeurders of net gewone mense in ongewone omstandighede. 'n Kortverhaalbundel met o.a. Karin Brynard Kerneels Breytenbach Rudie van Rensburg Bettina Wyngaard Martin Steyn Jacques Steenkamp Nathan Trantraal en Deborah Steinmair.
TITLE: Op die Spoor van N Versameling Speurverh
AUTHOR: Vanrensburg, R
SKU: 9780624082583
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 204
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234 x 153
WEIGHT: 500 gr