Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie poesie gaan oor verhoudings en patrone. Tussen mense tussen mens en omgewing tussen getalle en geloof. Dit is n bundel oor broosheid struktuur en verval. Weerloosheid en weerbaarheid van mens en landskap word geteken daar word gekyk na die kwesbare samehang van die geheel en na onregte op sosiale vlak.
TITLE: Op die vingerpunte van die heelal
AUTHOR: Rene Bohnen
SKU: 9780928316957
PUBLISHER: Naledi
DATE PUBLISHED: 01/08/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 112
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr