Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Andre le Roux
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Hierdie is die derde bundel van die bekroonde en gewilde joernalis se SARIE-rubrieke.
Ná 10 jaar, 9 joernalistieke pryse en twee suksesvolle verhoogverwerkings is Lesers se reaksie deur die jare: "Dis die beste medisyne vir stres" en "Met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien."
Die stukke bied die leser heerlike, aweregse humor en satire.