Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Van die eerste tot die laaste bladsy sal u meegesleep word deur die drama wat agter die hoe wit mure van 'n groot hospital afspeel. Komiese en ernstige situasies wissel mekaar gereeld af en telkens wanneer dit wil voorkom asof sake nou gaan regkom, duik daar weer 'n splinternuwe kinkel in die kabel op." - binnekant van boek. |
Jaar | 1965 |
Uitgewer | President-Uitgewers |
Bladsye | 271 bladsye |
Toestand | Hardeband, stofomslag rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, merke, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.