Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1969 hardeband met stofomslag 114 bladsye, die stofomslag het n paar merkies, die hardeband is goed, voor in de boek is n datum stempel en agter in die boek is n stempel van n biblioteek maar die boek het nie die gewone sakkiesn n bibioteekboek nie, aan die binnekant van die hardeband agter lyk dit asof iets wat geplak was afgetrek is,die voorste skutblad het vlekkies teen die kant en daar is met pen 85 geskryf - sien foto onder. die bladsye is vergeel en daar is heelwat vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed - die boek se ouderdom wys dus - ek kan dus nie die toestand as baie goed beskryf nie maar is ook nie sleg nie= geen oorsese versending