| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 

In 1902 het ’n jong Boeretelegrafis en offisier, Filip Pienaar, uit ballingskap in Portugal by die klooster van Tomar, een van die eerste boeke oor die Boereoorlog geskryf: With Steyn and de Wet, wat deur Methuen gepubliseer is. Een maand na publikasie is die boek verban. Boek oor die oorlog en ballingskap in Portugal. Tema: Anglo Boereoorlog, Anglo Boer War.                2000 eerste Afrikaanse uitgawe hardeband splinternuut.  202 bladsye. R28 posgeld in SA.