Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Op Kommando met Steyn en De Wet
Skrywer:- F.F. Pienaar
ISBN:- 1-919825-05-3
Datum Gepubliseer:- 2000
Uitgawe:- Eerste Afrikaanse uitgawe
Bladsye:- 203
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 400g
Boek Kondiesie:- Die boek is in 'n baie goeie kondisie met twee 'stamps" (J.F.O. Pienaar Posbus 3516 Witbee 1729) en telefoon nommers voor in die boek.
Stofomslag Kondiesie:- Geen Stofomslag
Beskrywing:- Oorlogsherinneringe van lt.kol. F.F. Pienaar. In 1902 het 'n jong Boeretelegrafis en offisier,Filip Pienaar, uit ballingskap in Portugal by die klooster van Tomar, een van die eerste boeke oor die Boereoorlog geskryf" With Steyn and de Wet, wat deur Methuen gepubliseer is. Een maand na publikasie is die boek verban. In die boek is verwysings na die juiste feite oor die omstrede figuur van sy oom generaal F.J. Pienaar en ook leidrade oor wat met die sogenaamde "Krugergoud" kon gebeur het. Pienaar het in 1939 ambassadeur van die Unie van Suid-Afrika in