Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op Louis Trichardt se Spoor - Eeufees - Ossewatrek 1838 - 1938 Pietersburg
Goeie toestand
Program van die Feesverrigtinge by geleentheid van die Ontvangs van die Louis Trichardt Voortrekker-Kakebeenwa op Pietersburg
2, 3, 4, en 5 Desember, 1938
Voorsitter van Reelingskomitee - Mnr P W Botha
10 bladsye
Sluit in ""Die Stem van Suid-Afrika"", Transvaalse Volkslied, Vrystaatse Volkslied, ""O Boereplaas""