Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite. Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as 'n alles-in-een-werkboek.