Daar is eilande wat deur geen mens bereik is nie, wit strande wat deur geen voet betree is nie; daar is fonteine van helder water waarvan niemand ooit gedrink het nie. Daar is gebiede wat op geen kaart vasgele is nie en kuste waaraan daar nooit 'n naam gegee is nie; geen oor hoor daar die geroep van die voels of die slag van die branders nie, die afstande ongemeet en die dieptes ongepeil - o ja, daar is eilande.Die verteller, Ruud, gaan kuier op 'n Griekse eiland by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan, wat daar bly saam met sy Nederlandse vrou, Hilde, en hul babaseuntjie. 'n Ruk later kom Elsa, 'n vriendin van Hilde, ook daar aan. Die vier mense woon 'n tyd lank saam op die eiland, eenkant en geisoleerd van die eilanders omdat hulle nie Grieks praat nie; op mekaar aangewese maar tog elkeen alleen. Die emosionele wisselwerking wat tussen mens en mens ontstaan, verkry algaande 'n verwikkeldheid wat uiteindelik moet uitrafel. Soos altyd, beeld Schoeman die wonderbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met helderheid uit. Op n Eiland - Karel Schoeman. . ISBN 798105674

Title: Op n Eiland
Author: Karel Schoeman
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever