Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Naas Steenkamp was onder meer die privaat sekretaris vir die hoƫ kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek.
Die leser hoor van die diplomatieke blapse, die politieke binnegevegte, die gedrag van bekende politici, paleisprotokol, geheime agente dinge waaroor "die man op straat" net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en vermoƫ om objektief na homself en die gebeure om hom te kyk. Onderhoudend en insiggewend.