Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardcover, 367 pages, published in 1995
‘n Gids tot Suid-Afrika, Streek vir Streek
Stede, dorpe en gehuggies. Natuurskoon. Kerke. Monumente, slagvelde en geskiedenis. Museums en vele ander besienswaardighede.
“Die opdrag was eenvoudig genoeg. ‘n Andersoortige Suid-Afrikaanse reisgids, met die klem op die menslike liewer as die natuurlike. En dit moes so omvattend as moontlik wees; met die verhaal van elke stad, dorp en gehuggie in die land.” (quote from author)