This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Book-Toergids vir Suid-Afrika-2001-176pg
Secondhand
R80.00
Toergids vir Suid-Afrika - Willie & Sandra Olivier (paperback)
Secondhand
R99.00
67% OFF
Die avontuur gids van Suid-Afrika - Jacques Marais
Secondhand
R240.00 R720.00
Die Nationale Parke van Suid Afrika
Secondhand
R190.00
Op Pad In Suid-Afrika - Verken Suid-Afrika Streek Vir Streek (Derde uitgawe)
Sold

Op Pad In Suid-Afrika - Verken Suid-Afrika Streek Vir Streek (Derde uitgawe)

New 1 was available
R175.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0241
Bob Shop ID
344340538

 Op Pad In Suid-Afrika - Verken Suid-Afrika Streek Vir Streek (Derde uitgawe) - Sagteband.

Suid-Afrika se ontsaglike diversiteit – van Pofadder, eMkhuze en Haenertsburg tot Cookhouse, Klipplaat, Maokeng en Taung –is wat mens besiel om die pad te vat en die land te verken.

 

Hierdie volledig hersiene en bygewerkte uitgawe van Op Pad in Suid-Afrika het ’n vars, kontemporere voorkoms, maar bevat al die kenmerke wat dit so ’n klassieke werk maak. Die vorige twee uitgawes het ’n spesiale plek in die harte van Suid-Afrikaners, en dit is maklik om te sien waarom: geen ander reisgids op die mark bied sulke omvattende en diepgaande inligting oor die dorpies, dorpe en stede van hierdie land nie, en ook nie oor die interessante en insiggewende stories wat hulle vertel nie.

Die 37 hoofstukke is in ’n logiese volgorde gerangskik wat by Kaapstad begin en daarvandaan uitkring. Elke hoofstuk handel oor ’n gevestigde en samehangende geografiese of demografiese gebied. Duidelike, gedetailleerde streekkaarte met bygewerkte plekname is ingesluit en word aangevul deur roete-aanwysings in die teks. Die boek bied iets vir almal – of dit die lieflike groen valleie van die Kaapse hinterland, die uitgestrekte vlaktes van die Karoo, die kulturele en skilderagtige diversiteit van die Tuinroete en Wildekus, die geskiedkundige slagvelde van KwaZulu-Natal, die wildryke Laeveld of die natuurwonders van die Bosveld is wat jou lok.

Met die nuut hersiene en bygewerkte teks en meer as 500 foto’s bevat Op Pad in Suid-Afrika ’n verstommende rykdom inligting, wat dit die perfekte reisbeplanner en reisgenoot maak. 

Recently viewed

Puro Palosanto Ceremonial Grade Palo Santo Smudge Incense Sticks
New
R165.00
Black, White, Pink, Grey & Yellow Cow Mini Backpack
Secondhand
R40.00

Customer ratings: 1 ratings

Good Service
11 Jul 2018