| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie maar ook sy eie innerlike reis.
TITLE: OP PAD N REISJOERNAAL
AUTHOR: SNYMAN,D
SKU: 9780624077176
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2017
BINDING: Softcover
CONDITION: New