Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg, 1976, 1de uitgawe. Very good hard cover with very good dust jacket. Ligte boekrak verwering. Skrywer geteken op titelbladsy.
Tien tekste: Op pad na die grens; Om vergewe to word; Vrede; Die meide; Na 'n gesprek oor apartheid; Ek verklaar liefde; Die dood van 'n onopvallende man; By die sterfbed van 'n mislukkeling; Ontmoetinge in 'n voorvaderland; Die dag to ons agtergekom het dis oorlog. Vertel deur verskillende stemme, vanuit verskillende standpunte, van die wereld van die Afrikaner. 155 pp.