Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met 'n stofomslag 1ste uitgawe 1976 in 'n besondere goeie toestand. Ex-biblioteek boek met die normale stempels en sakkie op die agterblad. Eric Vertue vat die leser op 'n toer na verskeie wyn-plase en ander historiese argitektuur in die Bo-land en Suid-Kaap.
Posgeld R 40.