Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die vertellings in hierdie bundel speel op mekaar in en ontgin op onderbeklemtoonde wyse en in 'n elegiese toonaard temas soos verlies, die verlede, geweld, vervreemding, skuld, die rol van kuns, die spanning tussen die Europese en Afrika-bewussyn. Fyn waarnemings en oomblikke van wrang humor kenmerk die vertelling.