Op St Helena - Die oorlogskuns van Erich Mayer (1899-1902) - Pretorius
1 was available / new
R220.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe hardeband 2000 nuut en ongelees met 83 bladsye. A4 grootte. R45 posgeld in SA. Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. Verskeie oorlogswerke van die kunstenaar Erich Mayer is hier saamgevat in 'n hardebandboek met hoe gehalte kleur reproduksies. Die skrywer verduidelik dat Mayer se oorlogskuns uniek is omdat hy die enigste (erkende?) beeldende kunstenaar aan Boerekant was wat die lewe in die klygsgevangenekampe gedokumenteer het. As sodanig maak die publikasie 'n waardevolle bydrae tot die primere materiaal wat beskikbaar is oor die Anglo-Boereoorlog en die kultuurgeskiedenis van die land.