Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine
Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine Op St Helena - vol van hartepyn:  Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine

Op St Helena - vol van hartepyn: Die oorlogskuns van Erich Mayer - celestine

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653095068
Op St Helena - Vol van Hartepyn: Die oorlogskuns van Erich Mayer

Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) in Oktober 1899 was die later bekende kunstenaar Erich Mayer nouliks 'n jaar lank in Suid-Afrika. Hy is in 1876 in Duitsland gebore, maar het hom weens gesondheidsredes in, 1899 op die dorp Vrede gevestig.

Hy het, soos talle ander uitlanders, by die Boeremagte aangesluit. Na 'n paar maande is hy by Mafeking gevange geneem en na St Helena verban. Tydens die twee en 'n halwe jaar wat hy op dié afgesonderde eiland deurgebring het, het hy talle sketse en skilderye van die lewe van die krygsgevangenes op dié eiland - eens ook die tuiste van Napoléon Bonaparte - gemaak.

Erich Mayer is die enigste kunstenaar wat die lief en leed van die krygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog in soveel detail uitgebeeld het. Sy werk is dus 'n unieke kultuurskat.

Vir die kultuurhistorikus Celestine Pretorius, skrywer van Die geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika en Al laggende en pratende (Kaapse vroue in die 17de en 18de eeu), is die daaglikse lief en leed van mense in vergange tye 'n fassinerende studiegebied. Aan die hand van dagboeke en herinneringe van krygsgevangenes wat op St Helena gevange gehou is, word die kunswerke van Mayer met deernis en humor teen die agtergrond van tyd en plek geplaas.


Condition: 1


Add to cart

Recently viewed

See more
60% OFF
1PC Wall StickersRhineStOne Black40x500cm
New
R390.00 R976.00
THEAL HISTORY OF SOUTH AFRICA BEFORE 1795 VOL 5
Secondhand
R220.00 No bids
NICARAGUA UNUSED RARE SOCCER STAMP 1950
Secondhand
R1,480.00
GYARADOS - HOLO RARE 43/193 POKEMON TCG PALDEA EVOLVED TRADING CARD
New
R11.00

Similar products

Rebelspoor - Die Aanloop, Verloop En Afloop Van Die Boereopstand Van 1914-15 L.J. Bothma
Secondhand
R450.00
In die Skaduwee van die Dood - R. D. McDonald
Secondhand
R315.00
Los Af! 'n terugblik op nasionale diensplig, deur die oe van 'n dienspligtige - Cobus Bothma
Secondhand
R130.00
DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902: `N OORSIG VAN DIE MILITERE VERLOOP VAN DIE STRYD deur ANDRE WESSELS
Secondhand
R170.00