| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: OP VER PAAIE
AUTHOR: P. J. SCHOEMAN
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has damage
Discolouration of the pages
Sticker on the side of the dust cover
STORY: Die ,,swerwerjagter" het nog 'n tog onderneem. Om saam met hom die,,ver paaie" op te soek en te bewandel is loutere genot. Hy vertel geen jag-verhaal nie, hy beskryf geen ontdekkingsreis nie, maar hy sleep die leser mee, weg van die teerpadbeskawing, na die groot vlaktes waar 'n mens weer dom is en weer kind kan wees. Die leser wat al 'n bietjie,,deur die tuig van die lewe geskaaf is", sal saam met hom daardie stille weemoed ervaar wat voortspruit uit die mens se teleurstelling met homself en sy eie onvolmaaktheid. Saam met hom sal hul soek na die onbereikbare en ook tot die slotsom geraak: dit is beter om te soek as om te vind.
OP VER PAAIE is nie 'n gewone verhaal nie, maar die leser sal daar 'n genot uit put wat hy self nie kan verklaar nie.
18,8CM X 14,4CM X 2,4CMÂ
0,372KG