Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Andre Christof neem jou op vlerke om die natuurlewe in die Krugerwildtuin, soos wat hy en Kate dit beleef het, in skaduwees waar rus is, met al vyf sintuie te ervaar. Kom, reis saam, ruik die veld, kuier om die vuur, neem 'n tjoppie in die hand, die bos praat met jou, geniet hierdie unieke ervarings dat dit 'n inspirasie vir jou mag wees om dit vir die nageslag te bewaar, nie net die ryke natuurlewe wat ons in die land koester nie, maar ook die Taal waarin die boek keurig geskryf is en waarin die tonele beskrywend met gevoel lewend uitgebeeld word. En Covid-19? 'n Wekroep vir die natuur...
ISBN: 9781776057054
Pages: 371
Paperback
Kwarts Publishers, 2021
Very good condition / like new
B123