Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sagteband. Kalahari Mac Deel 4, 176 bls. Die handjie vol rebelle wat nie wou oorgee nie is in Angola gejag deur wilde bendes voordat hulle die beskawing kon bereik. Uiteindelik is hulle na Portugal gedeporteer.