Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en alles verstaan? Tog se Riekert Botha Openbaring kan verstaan word. Die sleutel le in een spesifieke vraag: Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was? Openbaring ontsluit bied 'n verrassende vars perspektief op die laaste boek in die Bybel.
TITLE: Openbaring Ontsluit
AUTHOR: Riekert Botha
SKU: 9781431607235
PUBLISHER: CUM
DATE PUBLISHED: 01/03/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 252
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm
WEIGHT: 315 gr