Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Openbaringsgeskiedenis van die Nuwe Testament - Deel B: die Messias op aarde deur prof Tjaart van der Walt (1973). A5, sagteband, 134 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Kleefband merke aan binneblad. Sommige bladsye het potloot onderstreping en aantekeninge op.