This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by bookboek104

Similar products

Spioenasiereeks - Operasie Scorpio - Hannes Cilliers - Treffer boeke
R90
R30 shipping
Wildvreemd - Carina Stander
R270
R30 shipping
50% OFF
Operasie Blou Disa - Kowie Rossouw
R190 R380
Ettie Bierman Keur 3 - 2007 - Sononder kom vroeg - De Villliers van Valeur - Operasie 202 e5
R49
Operasie MIAAU - Carina Diedericks-Hugo
Operasie MIAAU - Carina Diedericks-Hugo
Operasie MIAAU - Carina Diedericks-Hugo

Operasie MIAAU - Carina Diedericks-Hugo

Secondhand
Indicative market price: R120
R60.00 50% OFF
Closed 11 Aug 21 12:14
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
522948416
Soos nuut.
Boek in uitstekende toestand.
Buiteblad in uitstekende toestand.

Kyk ook na my ander boeke, voeg dit by jou bestelling en betaal net totaal R100 koerierkoste. (Maksimum 5 boeke)



Aangewys as die 2007 ATKV-Veertjietoekennings wenner
Operasie M.I.A.A.U. is propvol lekker-toonkrul oomblikke en sal jou op die punt van jou stoel hou.
Felix is 'n gewone elfjarige wat op 'n koue wintersoggend moet opstaan vir skool. Maar dis nie sy pa wat hom wakker maak nie, dis meneer Haasbroek, Felix se suster Madelein, se kat. En meneer Haasbroek praat met hom! Meneer Haasbroek wil hĂȘ Felix moet die magtige internasionale Anti-Aapskeloerdersunie (M.I.A.A.U.) help om bullebakke vas te trek. Felix se lewe sal nooit weer dieselfde wees nie, want binne oomblikke word hy ingetrek in 'n netwerk van agterdog, gemene spel en korrupsie. En die ander rolspelers? Meneer Rippenaar, pikswart met enorme groen oe, mevrou Bangani, lank en maer en uiters fynbesnaard, meneer Ching en mevrou Cho, belangrik en Siamees, die onbeholpe Jannie - en vele ander. 'n Aksiebelaaie, humoristiese storie met interessante karakters wat jou sal noop om na dese met ander oe na katte te kyk.