R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2011 eerste uitgawe sagteband met 343 bladsye in baie mooi toestand. R65 posgeld in SA.
Ferdie Mulder, wat in 2005 'n leidende rol gespeel het om die dosente van Tukkies aan te kla oor leerdwaling, het 'n boek uitgegee oor sy wedervaringe, getiteld: Opgestaan. Dit vertel onder meer van die ontnugterings van homself en van sy mede-studente, die pitisie wat opgestel is waarin 'n groep studente die opstanding van Christus bely het, en sy gevolglike skorsing van die Universiteit van Pretoria, asook van die NG Kerk.