Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SUID VAN DIE ZAMBESI VOLLEDIGE UITKENNINGSGIDS. Die 40 plate wat vir die boek deur Dick Findlay geskilder is, illustreer die 411 spesies wat die algemeenste voorkom en die wydste versprei is. Voels is volgens skaal geteken. 900 spesies word in die gebied aangetref en almal word in hierdie boek bespreek.
PERSKOR - 1982 derde druk ISBN 0628002661 Perskor ou geillustreerde biblioteekboek met stofomslag, wys gebruik op rante in beskermer, 380 bladsye, goed gebind skoon bladsye, agterste hardeband het paar wit merke.