Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek het voorheen aan Pretoria Universiteit se biblioteek behoort - Boek en stofomslag nog goed maar nie perfek nie. >>> Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die "dolos"-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerbundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wereld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. (J C Kannemeyer) * Gedigte *