Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volle titel: Orde en Chaos: 'n Studie oor Germanicus en die Tragedies van Shakespreare
SKAARS hardeband in baie goeie kondisie. Skoon en sonder merke. Stofjas redelik; daar is ligte randskade asook 'n watervlek langs die voorste oorslag af, en ligte skade aan die voorste paneel van die stofjas.
UItgewer: Nasionale Boekhandel
1e Uitgawe, 1962
Taal: Afrikaans
Hardeband: 151 bladsye
Afmetings: 215 x 140 x 15 mm (L x W x T)
Toestand: Gebruik