Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband kopié in uitstekende toestand. Die teks is vertikaal oor die bladsye uitgelê. Geteken deur die outeur op die titelblad. Stofjas se rante is lig verslete, met 'n paar klein skeurtjies.
Uitgewer : John Malherbe (Edms) Bpk
Uitgawe nie genoem maar vermoed 1e, 1965
Taal : Afrikaans
Hardeband : Aantal bladsye: 106, per dubbelblad gepagineer (sien foto)
Afmetings : 245 mm x 145 mm x 30 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik