Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1965. John Malherbe Edms. Bpk. Mint toestand. Baie skaars.
Orgie neem die eksperimentering met nuwe vorm tot ’n nuwe uiterste in ons letterkunde, veral deur die gebruik van die fisieke voorkoms, waar die blad van die boek dwars gedraai en in kolomme verdeel word, om die gedagtegang en woorde van die twee hoofkarakters in die verhouding sodoende naas mekaar weer te gee.