This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BlueForestBooks19

Similar products

Karoonag - Deon Meyer
New
R395.00
Donkerdrif - Deon Meyer
Secondhand
R110.00
Donkerdrif - Deon Meyer
Secondhand
R145.00
IKARUS by Deon Meyer
Secondhand
R150.00
Orion - Deon Meyer
Sold

Orion - Deon Meyer

Secondhand 1 was available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
264700587

Hulle kom haal vir oudpolisieman Zatopek van Heerden uit die selle, gisteraand se drink en baklei nog bitter in sy mond.

Nou moet hy die asse van 'n dooie ondersoek wegblaas op soek na 'n kooltjie wat nog gloei: 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl.

Hy het sewe dae om dié moord op te los en 'n testament te vind, vir 'n vroueprokureur wat met sy kop neuk. Asof hy dit nodig het - sy kop is deurmekaar genoeg, dankie.

En dié ding is boonop tien maande oud, die spore vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien báie dollars.

En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militêre Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van dié ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

Tot die jagter die prooi word en daar meer is wat hom jaag as net sy eie, stink verlede.

Titel: Orion

Skrywer: Deon Meyer

Uitgewer: Human & Rousseau, Kaapstad. 2006.

Derde uitgawe. Eerste druk. Sagteband. Goeie toestand op binne en buite-blaaie. Vorige eienaar se naam binne-in geskryf. 

Recently viewed

See more
ZENER DIODE DO41 1W 15V 5K/BOX BZX85C15
New
R1,231.65
The Least One (First Edition, 1968) | Borden Deal
Secondhand
R1,250.00
7% OFF
Scraper 15-in-1 multi-purpose tool stainless steel
New
R162.86 R176.00
M.O.T.H - Memorable Order of Tins hats stick pin badge
Secondhand
R95.00 No bids