Orion deur Doen Meyer Spanningsverhaal EERSTE UITGAWE
Oudpolisieman Zatopek van Heerden word gekonfronteer met moord, misdaad op die Kaapse Vlakte, geheime polisie intriges en allerhande komplikasies terwyl hy ‘n moord moet onderoek.
Human en Rousseau, EERSTE UITGAWE 2000, 360p.
Toestand: Geringe ouderdomslytasie, skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.