This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Orkney Snork Nie! Deel 2 (DVD)
Secondhand
R160.00
34% OFF
DVD Orkney Snork Nie (Die Movie) Preloved in Very Good Condition Afrikaans Kultuskomedie
Secondhand
R195.00 R295.00
Juanita Du Plessis - in Konsert - Dvd
Secondhand
R35.00
Juanita Du Plessis & Theuns Jordaan - Bring Jou Hart (DVD)
Secondhand
R60.00
Orkney Snork Nie 5 - Orkney Snork Nie 5 Zack Du Plessis, Annette Engelbrecht PG Afrikaans, Drama Orkney Snork Nie 5 - Orkney Snork Nie 5 Zack Du Plessis, Annette Engelbrecht PG Afrikaans, Drama
Orkney Snork Nie 5 - Orkney Snork Nie 5 Zack Du Plessis, Annette Engelbrecht PG Afrikaans, Drama Orkney Snork Nie 5 - Orkney Snork Nie 5 Zack Du Plessis, Annette Engelbrecht PG Afrikaans, Drama
Sold

Orkney Snork Nie 5 - Orkney Snork Nie 5 Zack Du Plessis, Annette Engelbrecht PG Afrikaans, Drama

New 1 was available
R99.99
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
PG
Genre
South African
Product code
4445-6008331002247
Bob Shop ID
321207502
fpb

Title: Orkney Snork Nie 5Starring: Zack Du Plessis, Annette EngelbrechtSynopsis: Riekie:Hendrik en Maggie neem Hess na die onderwyskollege en Wimpie en sy meisie, Sonja gebruik die geleentheid om te ,chat,. Oom Hans betrap die twee en bederf Wimpie se pret.Ouboet koop 'n ,Hot Dog, karretjie tot Yollie se aanvanklike ontsteltenis.Maggie verneem van 'n wesie en oorreed Hendrik dat hulle die kind moet inneem. Toe Maggie die dogtertjie gaan haal kom haar ,boetie, ook saam.Poeksie se perm:Spike kom van vakansie af en vra vir Hendrik om hom te help met die tweeling se kleuterskoolkonsert, ,Die Dwergie se Gat,. Hendrik bou die gat.Yollie skryf in vir die Potch ,Permathon, en Neels is haar model. Dinge loop lelik skeef en hy lyk soos 'n rooskleurige nar.Benoude verhoudings:Sonja help vir Wimpie met meer as sy huiswerk, tot Maggie se ontsteltenis.Ouboet werk aan sy ,Hot Dog, waentjie en Yolanda is so die hoenders in vir hom dat hy uitgesluit word.Ouma Gous daag onverwags op en ontwrig die hele huishouding. Oupa Gous het saam met vriende gaan visvang.Herverdeling van ,Hot Dogs,:Ouboet wil sy besigheid op die proef stel en Ouma Gous is al wat kan help.Hendrik slaan 'n kolhou by die Gholf en Ouma Gous word gearresteer omdat sy 'n verkeerskonstabel aanval.'n Oorywerige sekuriteitswag blaas Ouboet se ,Hot Dog, waentjie die lug in.Die Sterre voorspel:Yolanda bel Amerika om haar sterrevoorspelling te kry. Wanneer die rekening kom het sy moeilikheid en as Maggie weier moet Ouma Gous help.Hendrik jaag saam met Ouboet huistoe om te gaan help met 'n brand.Hendrik en Maggie is oortuig dat Wimpie en Sonja dinge bietjie kalmer moet vat en koop vir hulle 'n voorligtingsvideo. Neelsie slaag byna om saam na die video te kyk.Versnipperde vis:Sonja skryf in vir die ,Face of the nineties, fotokompetisie.Hendrik en Vis van Wyk bespreek 'n visvangtoer na Mauritius. Die skaars boek wat Vis vir Hendrik leen beland per ongeluk in Riekie se skooltaak.Ouboet loop die motor op 'n uitverkoping in Klerksdorp mis maar kom tot die redding met 'n geskenk wat hy daar vir Hendrik koop.Ek is Liz:Pine en Spike begin 'n besigheid wat veiligheidsheinings verskaf. Spike se benadering om deur mense se vensters te klim as bekendstelliong werk nie altyd so goed nie.Hendrik probeer self die wasbak se kraan regmaak maar uiteindelik moet Maggie maar 'n loodgieter inroep, 'n baie oulike loodgieter.