
Orkney Snork Nie Deel 2 - Die Oorspronklike TV-reeks - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1. FLAMINCO EN KOFFIETAFEL
Die van Tonders se huishouding word ontwrig wanneer die meubels teruggeneem word. Dis deels Wimpie en Oupa se skuld. Maggie blameer vir Hendrik terwyl Yolanda en Ouboet dinge verder vererger.
2. MA STAAK
Maggie besluit om te staak totdat al die lede van die gesin hul deel begin doen. Oupa sit met sy eie staking by die werk. Ouboet is in die moelikheid en staan gevaar om afgedank te word.
3. BENNIE KOM HUISTOE
Wimpie en Hess reis na Johannesburg vir ‘n skooltoer. Bennie kom terug van die grens af en Maggie is verheug om haar “baba” weer by die huis te hê. Ouboet en Yolanda wil see toe verhuis.
4. DIE KURSUS
Hendrik gaan op ‘n veiligheidsverteenwoordigerskursus wat saamval met Maggie se verjaardag. Vroulike agterdag lei tot die een misverstand na die ander wanner ‘n vrou Hendrik se hotelfoon beantwoord.
5. OUBOET EN YOLANDA SE TREK
Poen Pienaar, versekeringsagent wil “totale gemoedsrus” aan ‘n hardkoppige Oupa en Hendrik verkoop, sonder sukses. Hendrik, Wimpie en Koert help Ouboet met die trekkery terwyl Oupa by die klub gaan ontspan. Oupa vergeet waar hy parkeer het en die bakkie met Yolanda se huisraad op word “gesteel”.
6. WIELE
Hess wil leer bestuur. Sy neem die bakkie sonder toestemming en maak ‘n ongeluk. Hendrik gaan ‘n weddenskap met Oupa aan terwyl Wimpie, Ouboet en Yollie gereed maak om ‘n countryfees by te woon.
AL MY ITEMS IS OORSPRONKLIK. HIERDIE ITEM IS NUUT.