This item has closed 5 buyers bought 5 items
View other items offered by Nhicho18399

Orkney Snork Nie Deel 3

New
R94.00
Closed 12 Jul 11 15:00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
International
Customer ratings:
Product code
76
Bob Shop ID
36787267

Wimpie verloor sy waardigheid.

Wimpie en Koert word sonder klere op die hotel se dak betrap en almal behalwe Hendrik wil hom “tug”.
Maggie se rok word by die droogskoonmaker opgevoeter maar Oupa reken dat ‘n mens ten alle koste uit die hof moet bly.

Sny-sny, knip-knip.

Ouboet werk aan die grassnyer met katastrofiese gevolge.
Hendrik word oortuig om ter wille van Maggie se gesondheid en hulle huwelik ‘n klein operasie te ondergaan.
Wimpie en Koert “leen” brandstof vir hulle “go-cart” en die vrouens se motor gaan staan op pad na die aerobiese klasse.Spike bou sy eie dekodeerder.

Daar’s ‘n ”Bulldog” in die koek.

Maggie se baksel beland in die hond se bek.
Ouboet en Yollie sit met ‘n boekrak vol boeke en Henderik moet red. Tyddeel steek kop uit maar die Van Tonders, veral Oupa, is baie skepties.

Is ek vet?

Wanneer Hendrik kla dat sy maag in die pad staan van sy golfvoorgee sit Maggie hom op ‘n streng dieet.
Ouboet bou ‘n “smoke-o-matic-immobiliser” en toets dit op sy eie motor.Hess gee vir Jaco die trekpas na hy haar hart breek.

“Ongelukkig” van Orkney skryf….

Yollie kry ‘n brief in ‘n tydskrif, maak haar eie gevolgtrekking en Ouboet moet dit ontgeld. Maggie eet van die frikkadelle wat Oupa vir die bure se blaffende honde gemaak het en slaap deur die krississe in die Van Tonder huishouding.

Konynkoning.

Ouboet skryf namens sy vriend Johnny, ‘n haas in vir die skou. Wimpie help met die hok en vul ‘n vormpie in vir swembaddens.Carlos besoek die Van Tonders met katastrofiese gevolge.

More from this seller

View all
R30 shipping
Forever Purge, The (4K Ultra HD+Blu Ray)
R460
R30 shipping
Paranoia (Harrison Ford, Lian Hemsworth, Gary Oldman) (DVD)
R140
Cuffed Knitted Beanie - khaki (B001)
R72
R30 shipping
League of Extraordinary Gentlemen (Sean Connery) (DVD)
R183

Customer ratings: 2 ratings

Produk in baie goeie toestand en goed verpak. Sal definitief weer by Nhicho koop. Recommended seller. A+
06 Jul 2011
Excellent original product. Thanks
19 Jul 2011