This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho20167

Similar products

Orkney Snork Nie Deel 4 (DVD)
Sold

Orkney Snork Nie Deel 4 (DVD)

New 50 were available
R94.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Product code
251
Bob Shop ID
255014664

Bella Vermaas se nood.

Koert en Wimpie sit reuse koringkrieke in ¿n skoendoos vir hulle biologietaak.Ouboet oefen sy eerstehulpkursus op Hess en Maggie kry byna ¿n oorval wanneer sy Hess so in verbande sien. Ouboet is in die moeilikheid wanneer hy en Hendrik ¿n vrou in nood help.

¿n Ma weet alles.

Maggie gaan na ¿n gesondheidsplaas en chaos heers in die huishouding. Hulle word besteel en eet later in die motorhuis, Oupa dreig om te staak en Ouboet en Yollie het hulle eie probleme.

¿n Kar het ook gevoelens.

Maggie wil ¿n nuwe motor hê. Sy kry ¿n spoedkaartjie wanneer sy Hendrik se bakkie leen.
Koert het ¿n afspraak met ¿n meisie en Wimpie gee raad.

Kompetisie-holics.

Maggie wil in Mauritius gaan vakansie hou maar Hedrik reken dist e duur.Oupa is weg Sun City toe.Die kinders skryf in vir ¿n plaaslike talentkompetisie en Maggie skryf Hendrikkie in vir ¿n babakompetisie in Klerksdorp.

Hallo Skattebol.

Wanneer Hendrik laat van ¿n vergadering terugkeer laat Maggie hom op die bank slap. Ouboet ontgeld dit ook net ingeval hy ook sulke gedagtes sou kry. Blomme help niks en die vrouens besluit om alleen uit te gaan om die manne terug te kry.

Hoes, snork en knor.

Koert en Wimpie is kelners by Hess se matriekafskeid.
Spike leen Hendrik se sweismasjien om sy huis toe te sweis.
Maggie is bekommerd oor Hendrik se ¿snorkgewoontes¿ terwyl Ouboet probleme het oor wat Yolanda se tannie in ¿n teekoppie gelees het. Oupa kom tot Ouboet se redding.