This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho19901

Similar products

Cj7 (DVD)
New
R435.00
34% OFF
DVD Orkney Snork Nie 2 (Nog 'n Movie) Preloved in Very Good Condition Afrikaans Komedie
Secondhand
R195.00 R295.00
Magic Cellar - Afrikaans Deel 2 (DVD)
Refurbished
R59.00
Orkney Snork Nie! Deel 2 (DVD)
Secondhand
R160.00
Orkney Snork Nie Deel 7 (DVD)
Sold

Orkney Snork Nie Deel 7 (DVD)

New 1 was available
R94.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Region Code
Region 2
Product code
15527
Bob Shop ID
259466133

ROMEO VAN TONDER: Wimpie word gekies om ‘Romeo' in ‘Romeo en Juliet' te speel. Sonja is vies omdat Annatjie Gous die rol van ‘Juliet' gekry het. Hendrik neem die kinders om te gaan swem en duik skoon uit sy swembroek. Ouboet vertel Hendrik van die groot gemors by die Klerksdorp inry en sy broederlike raad aan Wimpie is om nie te ‘jol' nie – dit veroorsaak net hartseer.

JOU SESTER HESTER: Ouboet en Yollie kry ‘n spoedkaartjie en Oom Hans gaan saam met Ouboet hof toe om die boete te help verminder. Hess kom kuier. Maggie en Hendrik is egter nie ingenome met haar nuwe kêrel nie. Sonja se ma reken Wimpie is te ‘laag' vir haar dogter want sy pa is net ‘n myner.

BOEPENS VAN DIE VAAL: Hendrik en Oom Hans gaan vang vis by die plesieroord. Die brandweer hou hul jaarlikse partytjie daar en Oom Hans en Hendrik word bygesleep. Hendrik word bekroon as Mnr ‘Boepens van die Vaal'. Ouboet neem aan ‘n ‘rally' deel met ‘n kar wat soos ‘n vetkoek lyk en verdwaal hopeloos.

TOEKENNINGS EN TROFEES: Dit is tyd vir die Myn se jaarlikse prysuitdeling maar Spike se vrou weier om saam met hom te gaan. Hendrik oortuig vir Spike om vir Liz, die nuwe vakleerling, saam te nooi. Maggie kry vir haar drie nuwe rokke waarvan Hendrik een moet kies maar uiteindelik al drie moet koop. Hendrik wen ‘n trofee en dit is die hoogtepunt van die aand.

DIE ENTREPENEUR: Wimpie wil by Hendrik geld leen vir ‘n nuwe ‘Ghetto-Blaster'. Ongelukkig groei geld nie op Hendrik se rug nie en moet Wimpie vir hom ‘n werk kry. Maggie is oortuig dat Yolanda weer verwag en neem haar hospitaal toe. Riekie en haar maatjie, Alexis, trek vir Neelsie soos ‘n pop aan en klim ook lustig in Maggie se grimering in. Oom Hans verloor nie net sy waardigheid nie, maar ook al sy klere in ‘n pokerspel met Rusty en die weduwees.

HANDIGE HENDRIK: Hendrikkie word siek van hondekos wat hy inkry en Ouboet en Yollie oorreageer. Wimpie maak vir Sonja en Annatjie Gous verjaardagkaartjies maar hy is nie goed met adresse nie en dinge loop skeef. Wanneer Hendrik self ‘n dakwaaier probeer insit spat die vonke. Boonop prober Spike hom dit nadoen met rampspoedige gevolge. Maggie vergeet haar handsak in die supermark maar kry dit op verrassende wyse terug.

KOERT SE LIZ: Ouboet is besig om vir klein Hendrikkie ‘n ‘go-cart' te bou. Oom Hans se dogter bel hom om vir hom te sê dat hy nou maar kan terug treken almal is baie hartseer om van hom afskeid te neem, veral Riekie. Spike se vrou wil saam met ‘n paar ander in die dorp se hotel gaan ‘belly-dance' en hy klop by Hendrik en Maggie om hulp aan. Wimpie reel intussen vir Koert ‘n afspraak met Liz Koekemoer en die vier van hulle gaan na ‘n maskerbal. Wanneer hulle Maggie se motor wil dokter gaan hulle te verÂ…Â…

Recently viewed

See more
Primitive Handcarved African Wooden Bowl
Secondhand
R145.00 No bids
New Zealand - 1988 - MNH
Secondhand
R20.00 No bids
Die Meissner -Kliniek Ena Murray
Secondhand
R60.00
Alchemy Gothic P58 Pentagram pendant necklace -- Fine English Pewter
New
R514.99