This item has closed 4 buyers bought 4 items
View other items offered by Nhicho18443

Orkney Snork Nie Deel 7 (DVD)

New
R94.00
Closed 22 May 13 02:06
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
15527
Bob Shop ID
66183679
ROMEO VAN TONDER: Wimpie word gekies om ‘Romeo' in ‘Romeo en Juliet' te speel. Sonja is vies omdat Annatjie Gous die rol van ‘Juliet' gekry het. Hendrik neem die kinders om te gaan swem en duik skoon uit sy swembroek. Ouboet vertel Hendrik van die groot gemors by die Klerksdorp inry en sy broederlike raad aan Wimpie is om nie te ‘jol' nie – dit veroorsaak net hartseer.

JOU SESTER HESTER: Ouboet en Yollie kry ‘n spoedkaartjie en Oom Hans gaan saam met Ouboet hof toe om die boete te help verminder. Hess kom kuier. Maggie en Hendrik is egter nie ingenome met haar nuwe kêrel nie. Sonja se ma reken Wimpie is te ‘laag' vir haar dogter want sy pa is net ‘n myner.

BOEPENS VAN DIE VAAL: Hendrik en Oom Hans gaan vang vis by die plesieroord. Die brandweer hou hul jaarlikse partytjie daar en Oom Hans en Hendrik word bygesleep. Hendrik word bekroon as Mnr ‘Boepens van die Vaal'. Ouboet neem aan ‘n ‘rally' deel met ‘n kar wat soos ‘n vetkoek lyk en verdwaal hopeloos.

TOEKENNINGS EN TROFEES: Dit is tyd vir die Myn se jaarlikse prysuitdeling maar Spike se vrou weier om saam met hom te gaan. Hendrik oortuig vir Spike om vir Liz, die nuwe vakleerling, saam te nooi. Maggie kry vir haar drie nuwe rokke waarvan Hendrik een moet kies maar uiteindelik al drie moet koop. Hendrik wen ‘n trofee en dit is die hoogtepunt van die aand.

DIE ENTREPENEUR: Wimpie wil by Hendrik geld leen vir ‘n nuwe ‘Ghetto-Blaster'. Ongelukkig groei geld nie op Hendrik se rug nie en moet Wimpie vir hom ‘n werk kry. Maggie is oortuig dat Yolanda weer verwag en neem haar hospitaal toe. Riekie en haar maatjie, Alexis, trek vir Neelsie soos ‘n pop aan en klim ook lustig in Maggie se grimering in. Oom Hans verloor nie net sy waardigheid nie, maar ook al sy klere in ‘n pokerspel met Rusty en die weduwees.

HANDIGE HENDRIK: Hendrikkie word siek van hondekos wat hy inkry en Ouboet en Yollie oorreageer. Wimpie maak vir Sonja en Annatjie Gous verjaardagkaartjies maar hy is nie goed met adresse nie en dinge loop skeef. Wanneer Hendrik self ‘n dakwaaier probeer insit spat die vonke. Boonop prober Spike hom dit nadoen met rampspoedige gevolge. Maggie vergeet haar handsak in die supermark maar kry dit op verrassende wyse terug.

KOERT SE LIZ: Ouboet is besig om vir klein Hendrikkie ‘n ‘go-cart' te bou. Oom Hans se dogter bel hom om vir hom te sê dat hy nou maar kan terug treken almal is baie hartseer om van hom afskeid te neem, veral Riekie. Spike se vrou wil saam met ‘n paar ander in die dorp se hotel gaan ‘belly-dance' en hy klop by Hendrik en Maggie om hulp aan. Wimpie reel intussen vir Koert ‘n afspraak met Liz Koekemoer en die vier van hulle gaan na ‘n maskerbal. Wanneer hulle Maggie se motor wil dokter gaan hulle te ver……

More from this seller

View all
R30 shipping
WWE - The History Of WWE - 50 Years Of Sports Entertainment (Blu Ray)
R365
R30 shipping
Nasty DTL Rechargeable Bar -10000 puff 3mg - Vitmo Bull (NSTD01)
R342
Sandwich Brushed Cotton Cap - black/yellow (V6001)
R73
R30 shipping
Tom and Jerry Collection (4 Films) (DVD)
R315

Recently viewed

R30 shipping
For Samsung Galaxy A21s SM-A217 Original Wide Camera
R244.58

Customer ratings: 4 ratings

quick delivery, and in good condition
09 Jul 2012
good trustworthy seller
03 Dec 2012
Thanks great seller, easy deals.
25 Dec 2012
thanks
24 Mar 2013