Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Orkney Snork Nie, die Movie, (Dis lekker by die see) gaan ons saam met die van Tonders gesin met vakansie Margate toe. Hendrik wil visvang, die kinders gaan speel en swem, Yollie en Maggie wil tan en Ouboet het ‘n selfgeboude opgewarmde snelboot (Spuitpoep II) wat hy in die see wil uittoets. Hulle droomvakansie word gesaboteer deur ‘n Johannesburgse sake sindikaat, wat die karavaanpark waar hulle vakansie hou wil koop, platslaan en ‘n winkelsentrum oprig. Maar dan kry hulle te doen met die van Tonders wat nie met hulle laat mors nie. Skaterlag van begin tot einde