Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Orkney Snork Nie, Nog ‘n Movie, ontaard ‘n onskuldige Myn kursus in Johannesburg in ‘n dekadente orgie wanneer Hendrik en Spike die "jackpot" op Turfontein wen. Hulle vier hulle nuutgevonde rykdom in styl, maar verloor baie meer as wat hulle wen. Swendelaars beroof en bedrieg hulle. Die myn dank hulle af en hulle vrouens verbied hulle om huis toe te kom. Deel in die lief en leed van ons twee vriende, in hulle stryd, om alles weer te kry soos dit was. ‘n Lekkerlag fliek met ‘n gelukkige einde.